Opera2000 bied aan OPERETTESJAMPANJE 2023 vanuit die Laerskool Anton van Wouw Teater - 28 Mei 2023. Die spesiale gaskunstenaars is Michelle Veenemans en Coert Grobbelaar.
Solist
Na die uiters gewilde fliek, Brokkie van my Hart bied Hoër Volkskool Potchefstroom jou hul nuwe film. Geniet die dit en los asb terugvoer.
Vervaardig deur Woema Produksies